Soos ek groot geword het wou ek altyd ‘n celebrity geword het – al daai aandag was my cuppa tea! Maar ek kon nie sing of dans nie – act kon ek blykbaar…so se hulle, drama queen se mooooses!!! Maar as ek die storie nou so beloer dan weet ek darem nie? Ek dink beroemdgeid [...]
Entries from May 2007
May 30, 2007
vader tyd…
Gits frits, ek kon sweer ek het ‘n halfuur terug eers uit die bed uit opgestaan! nous dit at 16h20! Hoe op aarde vlieg die tyd so? Hel tyd is ook ‘n ander ding. Ek onthou as ‘n tjokkertjie het die tyd so staaaddddig verby gegaan, ‘n jaar was regtig 365 dae en ‘n dag [...]
May 29, 2007
wierook en melkskommel…
Toe gaan ek gister gou gou ”mall” toe. Moes net ‘n paar goedjies gaan doen…nie moeilike takies vir my nie. In die een winkel toe sien ek mos nou dat as jy R200 of meer spandeer by die mall jy ‘n persentjie kan gaan kry by die Centre Management…And off I went – dis nie eintlik in [...]
May 27, 2007
Conception…
So hierdie is die eerste pitjie van my mielie! Vandag is ‘n goeie dag vir “conception” - die sonnetjie skyn vir ‘n slag en die wind is op langverlof….al vir 3 dae in elk geval!
Ek het al my dae gehad met hierdie blog! Geswets, vuis-op-tafel-aksies, stoel-hard-uitgeskuif-aksies…dit het natuurlik als niks gehelp nie want die ding wou [...]