Monthly Archives: June 2007

Elke pot het ‘n …. skeppende siel

Of hoe gaan daai stelling? Ek dink ek was ‘n pottebakker [of ceramacist of iets] in my vorige lewe – NEE daai was NIE die cue vir ‘n reinkarnasie-debat nie…for heaven’s sake… Ek het sowat ‘n jaar gelede opgehou potte … Continue reading

10 Comments

Filed under Uncategorized

Ek antwoord ‘n paar vrae

Gister het ek ‘n comment gelos op SSSB. Granted, dit was ‘n comment made in a moment of emotional rage. Ek is daarop gewys deur ‘n blogger – een wat gewoonlik my skryfstyl verstaan, maar nie met my saamgestem het … Continue reading

16 Comments

Filed under Uncategorized

It has arrived…DIE tjoklit koek resep!

So, ek het nie heeeeltemal toestemming gekry om die resep te plaas nie, so julle beter gou skryf, more is hy nie meer op die hoofpost nie… Hierdie is meer ‘n tjoklik koek in ‘n bak resep, hy moet in … Continue reading

6 Comments

Filed under del.ici.ous

Rookwalms, Trompie en clap gewere…

Ek’t grootgeword op ‘n klein dorpie in die Oos Transvaal, naamlik Witbank. Vandag is die dorpie ’n stad en hy bevind hom tans in Mpumalanga. Ek’t verneem sy naam het ook verander, maar wie weet wat hy homself deesdae noem? Vir … Continue reading

12 Comments

Filed under pitte

aartappels

Vandag gaan ek so ‘n paar aartappel spesialiteite oplaai. Party vir die braai ander sommer vir skool-aand-etes.  1.  Gevulde aartappels 1 Aartappel per persoon. In die skil, smeer aartappels met olyfolie en sout  Bak aartappels in die oond – op … Continue reading

4 Comments

Filed under del.ici.ous

my klein swart boekie…

Na my amper 30 jaar van dienslewering op moeder aarde het ek al ‘n klomp lessies van die lewe geleer.  Baie moes ek ‘n paar keer deurmaak voor ek verstaan het hoekom dit ‘n les is en sommige net een … Continue reading

8 Comments

Filed under Uncategorized

girls in white dresses and blue satin sashes…

Snaaks hoe party mense oor dieselfde dinge sit en tob op dieselfde tyd? Ek sien een van my mede-bloggers het oor dieselfde onderwerp geskryf ‘n dag of so terug as wat ek ook vandag gaan skryf! Miskien is dit die … Continue reading

4 Comments

Filed under Uncategorized

untitled

Wat maak saak in die lewe? Ek wonder partykeer wat die eintlike rede van ons bestaan is? Om voort te plant? Om die aarde te benut en die beste uit hom te kry [ja, dit het so 50 jaar gestop, … Continue reading

7 Comments

Filed under Uncategorized

ok maar lekker stupid…

Ek het ook partykeer ‘n  ‘rotten’ streek in my, maar die lewe is mos te kort om nie gekke van ander mense te maak nie….veral as hulle bietjie gullable is… So 3 maande terug toe gaan eet ek en manlief … Continue reading

5 Comments

Filed under Uncategorized

hartseer, bemoerd, de bliksem in

Wie’t daai ongelooflik optimistiese liedjie gesing? Was dit Karike? Daar’s ‘n land….sy’t mos die song vir onse land Suid Afrika gesing….? Ek wonder watter jaar was dit. Vandag kan ek daai woorde vat, op dit trap, daarop spoeg en dit … Continue reading

7 Comments

Filed under Uncategorized