Vandag een van daai dae. Ek dink alweer te veel. Al die ifs en buts and maybe’s. Aan groot besluite wat ons moet neem, dinge wat gebeur, hoekom dinge gebeur en hoekom die besluite geneem moet word? Ek wag maar nog vir daai HANDLEIDING VAN DIE LEWE. Bestaan so iets? Is die regte antwoord Die Bybel? [...]