June 2, 2007

spasies en drome

Hiers ‘n lekker een wat sommer baie by my opkom. Ek het ‘n ding vir spasies. Nie soos die spacebar of die gap tussen mens se voortande nie. Sommige spasies om en by plekke. Die ding laat my partykeer dan wel oor reinkarnasie bespiegel…ek is nie 100% seker dit bestaan nie, maar waar kom hierdie [...]