June 7, 2007

hartseer, bemoerd, de bliksem in

Wie’t daai ongelooflik optimistiese liedjie gesing? Was dit Karike? Daar’s ‘n land….sy’t mos die song vir onse land Suid Afrika gesing….? Ek wonder watter jaar was dit.
Vandag kan ek daai woorde vat, op dit trap, daarop spoeg en dit in die strontpyp afdonner. Want DAAI land is nie die een waarin ek nog steeds bly [...]