Ek het ook partykeer ‘n ‘rotten’ streek in my, maar die lewe is mos te kort om nie gekke van ander mense te maak nie….veral as hulle bietjie gullable is…
So 3 maande terug toe gaan eet ek en manlief uit vir sy verjaardag. Daar gekom loop ons ‘n pel van ons raak by die plek. [...]