June 12, 2007

untitled

Wat maak saak in die lewe? Ek wonder partykeer wat die eintlike rede van ons bestaan is? Om voort te plant? Om die aarde te benut en die beste uit hom te kry [ja, dit het so 50 jaar gestop, nou neuk ons hom net op]. Om soveel geld moontlik te maak? Om soveel moontlik [...]