Vandag gaan ek so ‘n paar aartappel spesialiteite oplaai. Party vir die braai ander sommer vir skool-aand-etes.
1. Gevulde aartappels
1 Aartappel per persoon. In die skil, smeer aartappels met olyfolie en sout
Bak aartappels in die oond – op 180 vir ongeveer 1 uur [toets na 'n uur, moet lekker sag binne en bros buite wees]
Halveer aartappels [...]