Of hoe gaan daai stelling?
Ek dink ek was ‘n pottebakker [of ceramacist of iets] in my vorige lewe – NEE daai was NIE die cue vir ‘n reinkarnasie-debat nie…for heaven’s sake…
Ek het sowat ‘n jaar gelede opgehou potte maak toe die swanger maag te groot geraak het vir my werksarea. Die weke wat daarop gevolg [...]