Ek kan partykeer vir mense sit en luister en net lag. Die dinge wat mense kwytraak is somtyds so bleddie stupid, it’s worth repeating! Ek stel hier ‘n paar insidente wat ek al eerstehands ondervind het…ek gaan maar probeer antwoorde bymekaar maak vir sommige van die vrae net ingeval julle al dieselfde ondervinding sou he [...]
Entries from July 2007
July 27, 2007
Die lang afwagtende, omgekrapte inskrywing. Sorry.
Vandag is ek amptelik moereloos. Ek’s moeg, geirriteerd, moeg, hiper-gestres, moeg, bitter kort van draad en het ek al gese ek’s moeg? So, na die laaang gewag vir ‘n nuwe inskrywing, is hierie een ultra-depressing. Deal with it.
Ek luister vandag RSG oppad huis toe. Ek was van Woensdag by my ouers gewees met die kinders. [...]
July 18, 2007
Quick update…
Ek is besig, siek, gestres, bekommerd, aan-die-gang. Die dat ek so stil is. Ek wag ook vir ‘n gedagte om op te kom waaroor ek kan skryf – sien, ek skryf nie net oor die bollie wat die stemme in my kop my voer nie
Ek oorweeg dit om fotos hier te sit, maar [...]
July 9, 2007
Voorgevoelens, God se stem en daai naarheid oppie maag
Voorgevoelens is een van daai dinge wat ek nog altyd met ‘n tong innie kies-houding probeer verstaan het. Miskien is dit omdat ek al soveel artikels in die Huisgenoot gelees het waar die naasbestaande se ‘Ek’t daai oggend ‘n snaakse gevoel gehad’ of as iemand in ‘n ongeluk betrokke was sou dit wees ‘Die oggend van [...]
July 2, 2007
Nog ‘n week, nog 2 kinders vermoor…
Wat gaan aan? En die realiteit van die saak is dat dit maar net 2 kinders is waarvan ons weet – daar mag nog wees wat 1. die ouers nie van bewus is nie, 2. die media nie van bewus is nie of 3. die ouers van bewus is en deel daarvan is…
Ek kan nie [...]