Ons is terug van die groot tog na die moerse sandput. My eerste keer in die Namibie, en by george, ek’t regtig nie geweet daar is oral NET sand nie – dis ongelooflik! met die landing Saterdag oggend was daar net 2 dinge wat nie sand was nie – die vliegtuig en die klein teer [...]
Entries from August 2007
August 10, 2007
Quicker update…
Ja goed, ek kry die boodskap! Ek weet my blog is due vir ‘n nuwe inskrywing, maar julle sallie verstaan watter tipe week ek agter die rug het nie! Goeie donner.
More vlieg ek en my man Namibie toe tot Dinsdag. Ons gaan dune biking, dune surfing, haaie vang [ok hy gaan vang, ek gaan seker [...]