Soos ek my dertigs bekruip, kry ek elke dag meer visie en insig oor die mensdom. Ek verstom my aan hoe sommige mense se koppe werk. Ek vergaap my aan mense en hul prioriteite. Ek wonder waarop baseer die mensdom vriende, rykdom, liefde en die reg-en-verkeerd in die alledaagse lewe.
Ek het besluit om my binnekamer [...]
Entries from September 2007
September 16, 2007
Less is more.
September 5, 2007
Bouing, bouing, gone
Soos ek vanmiddag my kind sit en aan die slaap maak dink ek aan verlede jaar hierdie tyd. Ek was 37 weke swanger. Lente het ons weereens nie bekruip nie – dit was koud 31 Augustus en 1 September het ons geskye van die hitte! Fisies was dit ‘n goeie swangerskap. Alles het goed verloop, [...]