Wat sal jy doen as jy die tyd kon terugdraai? As daar net een ding is wat jy kon regmaak in die lewe?
Ciao
Entries from November 2007
November 15, 2007
One-liner
November 10, 2007
Die jurie die prinses en die 3-ton bul…
Goeiedag liewe bloglesers,
Ek kom in vrede. Ek verneem ek is voor die jury geplaas agv blog neglect…ok, so laat ek my saak stel:
3 Maande terug het ek ‘n nuwe laptop gekoop. ‘n Maand terug het die komper se ethernet gaatjie die gees gegee. R600 later vir ‘n nuwe modem het die ding steeds nie gewerk [...]