Entries from December 2007

December 21, 2007

Geseende Afrika Kersfees. Op Hoop, voorspoed en vertroue

Ek stres wonder oor die toestand van ons land. Eergister is Zuma verkies as die nuwe leier van die ANC. Gister is dit aangekondig dat daar genoeg bewyse teen hom is om hom in hegtenis te neem…what the ?????? Dis ‘n sirkus. Dis so belaglik dis eintlik amusant. Amusant op ‘n baie bekommerde manier natuurlik. Suid [...]

December 5, 2007

‘n Ongetitelde mini-opstel deur ‘n 29-jarige Boogskutter.

06 Desember 1977. Ek is gebore. So, ja, more word ek dertig….en in die woorde van Montel, is ek bietjie ge-AAIRA!!!!!! Ek’t gedog ek was ok met die loop van sake om my dertigs te betree.  Gedog 30 is ongelooflik overrated – al hierdie stupid mense wat kamma kastig depressief raak aan die gedagte om [...]