Ek hoor my seun huil hier buite op die stoep erens. Ek kan hoor dis ‘n hartseer huil en nie ‘n eina-huil nie. Ek reageer gewoonlik nie vreeslik op die aansit-eina-huil nie. Maar die hartseer huil, hom probeer ek altyd beter maak. Die traantjies loop al in sy nek en sy groen ogies is gras [...]
Entries from January 2008
January 8, 2008
Sommer net ‘n by-the-way update
In ‘n vorige inskrywing (many moons ago it seems…) het ek geskryf dat 2007 DIE jaar van verander sou wees vir my. Ek sou iets doen om my lewe drasties te verander. Ek het werk daarvan begin maak en planne in plek gekry om ‘n tee tuin oop te maak. Dinge het goed gelyk. Baie [...]
January 1, 2008
Ek wil iets se, en ek gaan iets se, so daar…. :)
Verlede week sit ons op die stoep, ek my man en my middelste sus. Hulle is gedwee lesers van my blog. Sy lag toe en se: “Shame jy kan nooit iets van ons skryf nie want ons lees elke inskrywing!”. Ek neem toe aan sy bedoel niks beledigend nie? Ok, so dis waar. Maar anyway, [...]