Entries from February 2008

February 25, 2008

My lewe in ‘n sticker

Toe kom ek op hierdie waarhede af vanoggend. So, in case you’ve wondered, hier is my lewensfilosofie:
   en die emphasis op “prove”         
            hier is ek in ‘n sticky situasie!!
     yip, dit het al ook gebeur…
 story of my life!
  absoluut 100%

   and then he became my husband!         
  kon dit NIE weerstaan nie! Een van die snaaksste goed wat [...]

February 22, 2008

Click here if you’re having a bad day

Het ek julle al vertel van my avontuurlustige familie? Ek het al hier genoem van my suster en haar familie wat nou in die UK bly…wel, hulle is nou uit die UK en in die USA. Hulle gaan Amerika plat toer vir die volgende 4 maande…in ‘n…..wait for it….RV!!!!! Yip. ‘n Groot bus met drie kinders. Nou [...]

February 18, 2008

Doemprofeet? I can like to be Afrikaans.

Die ding met ‘n blog is dat die ding aan die gang moet bly! Tussen die kinders en siekte en na-skoolse goed en snot neuse en maagwerkings en dan, o dan nog die “normale” elke-dag-goed, sukkel ekke so bietjie…so asb, leen geduld aan die dag my mens!! Nou’t ek nog die stres van die blog [...]