Entries from March 2008

March 15, 2008

You fool. You fool. You FREAKING fool!!!!!

Alhoewel my week aansienlik beter geraak het in vergelyking met laas week hierdie tyd, was dit short-lived…
Jy sien, ek begin meer en meer glo in daai karma ding. Mind-over-matter, inner-thoughts, positive thinking whatyoumaycallit – dis realiteit. My man reis amper nooit sonder ons nie. Bitter min vir werk, en vakansie gaan ek of ons almal [...]

March 8, 2008

Blog for sale

Daar is soveel wat in my kop aangaan op die oomblik. Ek’s nie seker of ek dit hier wil (moet) sit nie. Daai down gevoel. Ek haat dit. Alles is eintlik so perfek maar ek kan nie daai gevoel afskud nie. Ek mis niemand wie ek nie ken nie. Dis nie die weer nie. Dis [...]

March 2, 2008

The hills are alive, with the sound of music, Laalala….

Laas week toe ek in die verkeer sit (:-|) toe speel daar ‘n liedjie op die radio wat my jaaaare terug gevat het! Ek sal nou by daai storie kom. Toe besef ek hoe ‘n ongelooflike rolĀ musiekĀ  in ons lewens speel?! Ek kan elke tyd in my lewe onthou en vereenselwig deur musiek van daai [...]