Dis 06h30. Ek is op, 2 kinders in tow. Ek maak koffie en sit die laptop aan. Terwyl ek my koffie drink en kinders se drinkgoed maak, maak ek die News24 bladsy oop. Nog deur die slaap, hoofpyn vir een of ander rede en sand oe, lees ek die eerste hoofopskrifte:
Grens “te erg vir polisie” [...]
Entries from April 2008
April 22, 2008
“Eg-Afrika” is lankal meer nie die plaaslik vervaardigde produkte nie…
April 18, 2008
Ek’s getag – al menigte kere, but here goes!
Nou laat ek hierdie tag voltooi:
8 Goed waaroor ek passievol is:
1. My man 2. My kinders 3. My familie 4. Kinders oor die algemeen 5. Justice 6. Musiek 7. Kreatiewe talent 8. Frankryk
8 Goed wat ek wil doen voor ek die emmer skop:
1. My man Jamaica toe vat 2. By my kleinkinders se troues wees [...]
April 15, 2008
Any other world, cheers Humphrey
Verlede jaar toe ek die eerste keer Mika se Grace Kelly gehoor het, het ek nogal van die song gehou. Slim liedjie, goeie beat, lekker saam-sing in die kar in die verkeer en so meer. Maar soos dit maar is met goeie songs en radio stasies, is die liedjie doodgemaak en ek het naderhand stasies [...]
April 10, 2008
Ek vra geduld asb. En Lucozade of iets…
Hello daar.
Hier’s ek alweer voor die deur met ‘n lys van verskonings…nee se gaai. Dis nie verskonings nie. Dis wat ek wil se. Ek is nie lus om te blog nie. Ek het nie ‘n onderwerp nie. Elke nou en dan kry ek ‘n onderwerp dan dink ek: “skryf die bleddie onderwerp neer. Skryf die [...]
April 6, 2008
Ai bleddie tog.
Ek het ‘n hele nuwe post geskryf. Het Vrydag daarmee begin. Vandag klaargemaak. Toe ek wou PUBLISH toe verneem ek WordPress het hulle site intussen verander….hele bleddie post weg.
Ek’s finished. Ek gaat nie weer vandag daai post skryf nie. Bliksement.
Sal my leer. Begin en maak klaar. Persoon-wat-stupid-ongeluk-maak-en-haar-post-verloor.
Ciao
Stupid ek