April 18, 2008

Ek’s getag – al menigte kere, but here goes!

Nou laat ek hierdie tag voltooi:
8 Goed waaroor ek passievol is:
1. My man 2. My kinders 3. My familie 4. Kinders oor die algemeen 5. Justice 6. Musiek 7. Kreatiewe talent 8. Frankryk
8 Goed wat ek wil doen voor ek die emmer skop:
1. My man Jamaica toe vat 2. By my kleinkinders se troues wees [...]