April 22, 2008

“Eg-Afrika” is lankal meer nie die plaaslik vervaardigde produkte nie…

Dis 06h30. Ek is op, 2 kinders in tow. Ek maak koffie en sit die laptop aan. Terwyl ek my koffie drink en kinders se drinkgoed maak, maak ek die News24 bladsy oop. Nog deur die slaap, hoofpyn vir een of ander rede en sand oe, lees ek die eerste hoofopskrifte:
Grens “te erg vir polisie” [...]