Entries from September 2008

September 14, 2008

Ek is terug! Van Zanzibar, met ‘n huppel in my stap :)

Hier is ek. Was nog nooit eintlik weg nie. MIA miskien. Maar hier. Dol, aan die gang, stil en rustig op dieselfde tyd. Ek het al ‘n paar keer ‘n post begin hier voor die rekenaar. Maar dit elke keer uitgevee “due to lack of substance”. Want, soos ek al voorheen gese het, ek gaan [...]