Entries from February 2009

February 18, 2009

Skrywenswaardige artikel – ek like hierdie ou!

Soos ek vanoggend op News24 gaan om die artikels te lees, sonder om die fotos te sien van bejaarde mense wat aangerand word en verkoolde lyke in Australie ala Beeld…..lees ek hierdie ou se artikel raak. Ongelukkig gaan ek myself in baie van sy kategoriee moet sit want (en ek se hierdie UITSLUITELIK om myself [...]