Yes yes I know. This place might as well close shop. I did find some cobwebs and something else growing on this page when I opened it this morning….felt bad that I’ve neglected it a bit. But now I’m here
So the talk of the town is the Joost skandaal. Well it was really [...]
Entries Tagged as ‘1’
November 3, 2009
So today my mind is small. So what.
April 23, 2009
People in glass houses shouldn’t leave magnifying lenses lying around…or something.
I went to Sandton City today. Not an everyday occurance. But the kids are visiting their grandparents so I have ample time to endure traffic and have some me-time. Not that Sandton City is my IDEAL me-time outing. Despite the distance and traffic, another reason I don’t go there is the general uhm, what’s that [...]
February 18, 2009
Skrywenswaardige artikel – ek like hierdie ou!
Soos ek vanoggend op News24 gaan om die artikels te lees, sonder om die fotos te sien van bejaarde mense wat aangerand word en verkoolde lyke in Australie ala Beeld…..lees ek hierdie ou se artikel raak. Ongelukkig gaan ek myself in baie van sy kategoriee moet sit want (en ek se hierdie UITSLUITELIK om myself [...]
December 8, 2008
My huis.
Goeiedag liewe bloggers. Hier skryf ek mos net as ek iets skryfenswaardigs (nuwe woord vir HAT) het. En vandag het iets baie nostalgies in my lewe gebeur. Ek is vandag Witbank toe om die kinders te gaan oplaai wat vir die naweek by ouma en oupa was. My ouers is op die oomblik besig om [...]
September 14, 2008
Ek is terug! Van Zanzibar, met ‘n huppel in my stap :)
Hier is ek. Was nog nooit eintlik weg nie. MIA miskien. Maar hier. Dol, aan die gang, stil en rustig op dieselfde tyd. Ek het al ‘n paar keer ‘n post begin hier voor die rekenaar. Maar dit elke keer uitgevee “due to lack of substance”. Want, soos ek al voorheen gese het, ek gaan [...]
June 2, 2008
Rocky VII…..
Vanoggend is ek 6uur wakker. Dit is BAIE vroeg vir my. Ek was nog nooit een van daai mense wat 5am elke dag opstaan en dinge begin doen nie. Nee. Ek staan so laat moontlik op (7uur is my laterig, 8am ‘n bonus!!). So toe is ek 6am op. Ek dog eers dis omtrent 4am [...]
May 20, 2008
Ek sweer ek hoop hierdie is die laaste swartgallige post…
Vanoggend oppad pottery toe bel ek ‘n vriendin met wie ek maande laas gepraat het. ‘n Baie “long-delayed” oproep waaroor ek sleg gevoel het want ek praat te min met mense…ek bel gewoonlik my pa oppad pottery toe en het toe eers later vanmiddag uitgevind hy’t gewag vir sy oproep Volgende week pa.
Sy’t [...]
May 14, 2008
How many blondes does it take to….
Ek’s nie blond nie. Het nog nooit eintlik die begeerte gehad om blond te wees nie. Het nog nooit geglo dat blondes meer fun het as bruinkoppe nie. Maar, mees belangrik, het ek (thankfully) nog nooit in die spreekwoordelike dom blond kategorie geval nie! As ek se “nooit” bedoel ek tot onlangs…Onlangs soos in vars [...]
May 2, 2008
In sad, miraculous, hopeful memory of you Maddie
It’s been a year. It’s been the worst year of the McCann’s existence. I cannot believe Maddie has been away for 365 days. I cannot fathom what those parents are going through. Tonight. For the past 12 months. Like any other parent, they cannot lose hope, faith, trust. They will never be able to move [...]
April 22, 2008
“Eg-Afrika” is lankal meer nie die plaaslik vervaardigde produkte nie…
Dis 06h30. Ek is op, 2 kinders in tow. Ek maak koffie en sit die laptop aan. Terwyl ek my koffie drink en kinders se drinkgoed maak, maak ek die News24 bladsy oop. Nog deur die slaap, hoofpyn vir een of ander rede en sand oe, lees ek die eerste hoofopskrifte:
Grens “te erg vir polisie” [...]