Category Archives: del.ici.ous
It has arrived…DIE tjoklit koek resep!
So, ek het nie heeeeltemal toestemming gekry om die resep te plaas nie, so julle beter gou skryf, more is hy nie meer op die hoofpost nie… Hierdie is meer ‘n tjoklik koek in ‘n bak resep, hy moet in … Continue reading
Filed under del.ici.ous
aartappels
Vandag gaan ek so ‘n paar aartappel spesialiteite oplaai. Party vir die braai ander sommer vir skool-aand-etes. 1. Gevulde aartappels 1 Aartappel per persoon. In die skil, smeer aartappels met olyfolie en sout Bak aartappels in die oond – op … Continue reading
Filed under del.ici.ous