Category Archives: pitte

I LOVE NAMIBIA!!!

Ons is terug van die groot tog na die moerse sandput. My eerste keer in die Namibie, en by george, ek’t regtig nie geweet daar is oral NET sand nie – dis ongelooflik! met die landing Saterdag oggend was daar … Continue reading

11 Comments

Filed under pitte

Rookwalms, Trompie en clap gewere…

Ek’t grootgeword op ‘n klein dorpie in die Oos Transvaal, naamlik Witbank. Vandag is die dorpie ’n stad en hy bevind hom tans in Mpumalanga. Ek’t verneem sy naam het ook verander, maar wie weet wat hy homself deesdae noem? Vir … Continue reading

12 Comments

Filed under pitte

Conception…

So hierdie is die eerste pitjie van  my mielie! Vandag is ‘n goeie dag vir “conception” -  die sonnetjie skyn vir ‘n slag en die wind is op langverlof….al vir 3 dae in elk geval! Ek het al my dae gehad … Continue reading

3 Comments

Filed under pitte