Quick update…

Ek is besig, siek, gestres, bekommerd, aan-die-gang. Die dat ek so stil is. Ek wag ook vir ‘n gedagte om op te kom waaroor ek kan skryf – sien, ek skryf nie net oor die bollie wat die stemme in my kop my voer nie 🙂

 Ek oorweeg dit om fotos hier te sit, maar ek weet nie of ek moet nie. Is die geheim agter die skrywer nie maar deel van die lekker nie? Ek weetie, ek herkou nog aan daai idee.

Hoop dit gaan goed met almal. O ja, dan kan ek maar ook hier se dat ek vreeslik lief is vir my ma en pa – sommer net vir sommer 😀

Ek praat weer, regtig.

Ciao

Ren 

Advertisements

13 Comments

Filed under Uncategorized

13 responses to “Quick update…

  1. BB

    Jip, dit gaan goed dankie! Ons mis jou! Bx
    (jy hoef nie foto’s van jouself of die family te post nie – maar ek wag nog vir ‘n paar ‘before’ en ‘after’ pics van jou pottery!?)

  2. mielie

    Hey BB, jy sal nie glo nie, laas week toe neem ek fotos van die pierings op my foon – toe ek die software probeer laai toe is daar ‘n ROOI ERROR MESSAGE! Toe hou ek maar op, willie die nuwe pc kwaadmaak nie! So, nou sal ek maar volgende week die proper kamera moet vat. Hehe, dankie dat jy aan my potjies dink 🙂
    Ciao

  3. I ‘m to sexy for my camera, and PC la-la di ti dam
    Nee wat ou Def, ek het nie eers op my besigheidsweb ‘n photie nie, ek dink ek het nou soveel vyande 🙂

  4. Eben

    Hi Deffie!!!

    Ek is darem nou nie van der-oude-doos nie!! Ek ken ook liedjies, maar Marilee verbied, soos verbied my om te sing!! (gie gie!) Hoekom hou jy nie van Smokie? Hulle was op Nelspruit se InniBos fees gewees en heel okay gewees. Weet jy iets wat ek nie weet?

    O jaaaaa plaas die foto man, dan weet ons hoe lyk die skrywer agter alles!!

    Luister, as ek reg het, vra daardie ander perd R90 per tafel en dit sluit ‘n ete in. ‘n ete is gewoontlik met so iets Curry & Rice!!

    Tonne groete
    Eben

  5. mielie

    Eben, ek dog nog ek joke oor die admin fee vir die boks-man! Ek sweer, ek wonder oor hom al van die begin af. Ek het absoluut geen bewyse van enige iets wat enige iemand oor hom kwytraak nie, maar ek het toe die long-awaited daad gaan pleek en op sy blog gaan kyk, ek kon dit nie glo nie. MAAR, as jy nog nie het nie, asb moenie die makatees hit nie, hy verdien dit regtig nie. Toe hy eers begin adverteer op die chat om kaartjies na SH se shows te wen toe bang ek ‘n gly…hy irriteer my erg. En dis is my blog en ek kan se wat ek wil!!!!!!!!!! Daar is genoeg bokse op die pad op ‘n daaglikse basis, nie tyd vir nog een nie…..

  6. boendoebasher

    Hi Def,
    Het gewonder wat gaan aan met jou? Jy klink darem nog jou ou (mielie)pittige self, so seker niks ernstig nie?! Sorry, Eben, maar ek stem saam met Def: geen foto’s nie! Ek het klaar ‘n prentjie in my kop gevorm en ek’s net bang ‘n foto spoil dit!! 😀 (Ek het darem smileys leer maak by die Groot Boks!)

  7. marat

    Ons is bly jy’s ok, ons mis jou . . . 😉

  8. Fodies, fodies, ons soek fodies! 😉

  9. Ek dog ons het jou verloor êrens langs die pad. Sterkte met al jou dinge, en onthou – niks wat die moeite werd is is maklik nie.

  10. Hi leef jy nog of moet ek vir Slang van Zyl gaat hire om jou te loop soek ????

  11. Hi Rene
    Ek beantwoord jou hier oor verskeie redes, wat ek my nou nie gaan uitlaat nie. Lukas bied kursusse landwyd aan. Hy wil egter nie met ‘n groot “Outsurance” bemarkings strategie begin nie, die rede is seker nie so eenvoudig nie, laat ek verduidelik: Ek gaan so ‘n paar goed noem wat hy nou in sy manuskrip het van sy nuwe boek wat in die buiteland uitgegee gaan word, die boek gaan in Frans, en Engels uitgegee word, aangesien geen uitgewer plaaslik kans sien om die boek uit te gee nie, alhoewel Lukas bewyse het vir al sy uitlatings.
    Indien ‘n swarte uitpraat oor hul geheime kultuur en teken taal moet hy met vuur sterf en sy laaste asem met vuur uitblaas sodat hy in die donker duisternis uitgewerp kan word. Hulle beleef die geestelike wêreld baie meer intens as ons, omrede ‘n sangoma, toordokter, niks anders is as ‘n “hardcore” satanis nie. Hulle verstaan dus demone en demoniese aktiwiteite. Dit is dan die rede waarom hulle nie maklik ‘n kind aanneem nie, want saam met daai kind kom nuwe demone, van ‘n ander gesin. Hulle sal natuurlik nie ‘n honger kind kos weier nie, hulle is ‘n liefdevolle nasie. Dit hang natuurlik alles af hoe verwesters hulle is en of hulle waarlik tot bekering gekom het.
    Normaalweg, verloor ‘n swarte die vermoë om die teken taal te lees nadat hy tot bekering gekom het. Maar wees ook versigtig, jou beste vriend sal jou verkoop vir muti as hy/sy nie tot bekering gekom het nie en weet, dat jy weet van die teken taal.
    Jy word ‘n absolute teiken sodra hulle bewus raak dat jy weet, en daar is nêrens waarheen jy kan gaan nie, behalwe na God toe.
    Dus is die kennis van die lees van die taal ‘n gevaar vir die persoon wat dit kan lees. Lukas het dit altyd maar beperk tot “word of mouth”. Ek het egter met hom gepraat en ons het konsesus bereik dat dinge nou teen ‘n geweldige tempo begin eskaleer, en die mense bemagtig moet word. Ons glo die Here sal die laat “hoor wat moet hoor” en die “doof hou wat moet doof wees”
    Die vraag is : Wat eskaleer ?
    Daardie vraag sal ek op ‘n one-on-one basis met jou bespreek. Jy het my kantoor nommer, dit is onder aan my e-pos, as jy dit klaar gedelete het gaan kyk op my website, dit is daar, bel my Vrydag, jy kan my ook op my sel bel dan verduidelik ek dit vir jou
    Groetnis

  12. Koeksuster

    Deffie, waas jy – Suster Koek mis jou!!

  13. Idetrorce

    very interesting, but I don’t agree with you
    Idetrorce

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s