One-liner

Wat sal jy doen as jy die tyd kon terugdraai? As daar net een ding is wat jy kon regmaak in die lewe?

Ciao

Advertisements

11 Comments

Filed under 1

11 responses to “One-liner

  1. Ek sou minder van ‘n @sshole gewees het in my tienerjare en meer tyd aan my ouers spandeer het.

  2. Ek sou direk na skool gaan regte swot het.

  3. boendoe

    Nee, dis te erg, ek kan nie se nie…
    Maar…ek sou my lyfie meer waardeer het – ek was toe nooit vet nie! (Sien ek NOU)

  4. Ek sou harder gewerk het op skool.

  5. Jeannie

    Ek sou my ma vinniger dokter toe gevat het sodat hulle haar lewer kanker vroeg kon behandel

  6. sonneblomseplekkie

    Ek sou nooit getrou het nie 🙂

  7. BB

    Ek sou een stupid argument oor ‘n meaningless issue dadelik in sy kiem gesmoor het en vrede gemaak het – ek het nooit die kans gekry daarvoor nie.

  8. Ek sou graag my oupa wou ontmoet, ek het nooit die kans gekry voordathy oorlede is nie. Ek het altyd verskonings gehad soos ek het nie petrolgeld nie ens.

  9. OI! Tag… Ek kan nie wag om te lees van jou 8 interessante feite nie. Gaan ons nog lank moet wag?

  10. If wishes were horses………………………..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s