Click here if you’re having a bad day

Het ek julle al vertel van my avontuurlustige familie? Ek het al hier genoem van my suster en haar familie wat nou in die UK bly…wel, hulle is nou uit die UK en in die USA. Hulle gaan Amerika plat toer vir die volgende 4 maande…in ‘n…..wait for it….RV!!!!! Yip. ‘n Groot bus met drie kinders. Nou hulle se die voertuig het 2 tv’s, ‘n wasmasjien, 2 slaapkamers, kombuis, bad en stort, toilet, ek dink 2 leef vertrekke etc. Het julle al die fliek RV gesien? If not, doen jouself ‘n guns. Hy pas in 2 kategories: Komedie of Riller – besluit self!

In die meantime, adverteer ek graag hulle offisiele web blad hier. Gaan loer daar in as jou dag sleg was – this is BOUND to make you smile!!!

The Great American Adventure http://web.mac.com/rdfourie

User Name: visitorPassword: adventure

Skuus vir die kort post. Dinge is bietjie op hulle se gat hier by my. Ek praat weer. O ja, ek het Facebook ontdek. Altyd gesweer ek sal nie daarop gaan nie. Alas. Ek het ingeteken. En dis wat ek doen al van Dinsdag af. Ai hierdie verslawende persoonlikheid van my.

Lekker naweek. Ek vermoed ek gaan blootgestel word aan baie rugby ne? Is dit die Super 14? Bewaar my siel as my man hierdie post lees en sien ek weet actually minder van rugby as my seun.

Byeeeeeeeee

Rene 🙂

Advertisements

Leave a comment

Filed under 1

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s