Ai bleddie tog.

Ek het ‘n hele nuwe post geskryf. Het Vrydag daarmee begin. Vandag klaargemaak. Toe ek wou PUBLISH toe verneem ek WordPress het hulle site intussen verander….hele bleddie post weg.

Ek’s finished. Ek gaat nie weer vandag daai post skryf nie. Bliksement.

Sal my leer. Begin en maak klaar. Persoon-wat-stupid-ongeluk-maak-en-haar-post-verloor.

Ciao

Stupid ek

Advertisements

6 Comments

Filed under 1

6 responses to “Ai bleddie tog.

  1. afrikafairy

    ag dammit. ek wag nou al so lank vir jou vakansie storie…. en fotos…

  2. Die ding kan mossie net weg wees nie? Myne was dan nog almal daar.
    Maar jy is reg, die nuwe wordpress look is effens van ‘n pyn in die jy-weet-waar.

  3. Jaco, dis wat ek ook mos se? Toe ek hom gaan search hier op my blog toe verskyn daar ‘n 400 error of iets wat se Easy Tiger, you shouldnt be here, please exit…mmm een of ander geheime blog-sekte????? Nou’s ek nuuskurig! Maar ja, hy’s weg. Ek sal hierdie week weer probeer, siende dat ek nul voertuig het.

  4. hehe! Dog is net ek wat sukkel!

    Is oor jy te min blog!

  5. Is daar nie ‘n link op jou dashboard na “Drafts” toe nie? My oues wat nog nie gepublish is nie, lê almal daar.

  6. Trek af jou broek en brul. As jy wil. Solank jy net saam speel. Saam speel. http://kruidjieroermynie.wordpress.com/2008/04/10/ons-tag-alweer-8/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s