Verlede jaar toe ek die eerste keer Mika se Grace Kelly gehoor het, het ek nogal van die song gehou. Slim liedjie, goeie beat, lekker saam-sing in die kar in die verkeer en so meer. Maar soos dit maar is met goeie songs en radio stasies, is die liedjie doodgemaak en ek het naderhand stasies verander as Kaching, Humphrey we’re leaving op was…
Met die gevolg, ek was effe keelvol vir Mika en sy Grace Kelly. Het nooit weer gedink oor Mika nie. Gehoor sy hele CD was goed maar ek kon nie my kop om “great CD” en “sanger van Grace Kelly” kry nie. Gedog die hele CD was Kachingerig…jy kry my punt?
Soos ek hierdie laaste paar dae in my swaer se wa ry, was die Mika CD onder andere in die shuttle. Die antenna van die radio is af so ek kon radio luister nie 🙂 Nie altyd ‘n slegte ding nie. En daar stumble ek toe op Track 6 – Any other world. Ek kan nie glo dis dieselfde sanger as Grace Kelly, Betty, Big Girl ens nie. Mika is talentvol. Any other world is beautiful. Ek luister nie sommer na woorde van liedjies nie – die stemme is te besig om met my te kommunikeer 🙂 en die stippellyne op die pad te veel om te tel! Maar daai song is pragtig. Diep, egte, waar woorde. Ek glo enige een kan doen daarmee wat hulle wil. Ek weet wat ek daarmee kan doen. Ek sit die woorde hier. Lees dit en lees dit weer. Gaan luister die song – hard in jou kar wanneer daar niemand saam is nie. Geniet dit: PS ek smile weer :))))
In any other world
You could tell the difference
And let it all unfurl
Into broken remenance
Smile like you mean it
And let youreself let go
Cos its all in the hands
Of a bitter bitter of man
Say goodbye to the world
You thought you lived in
Take a bow
Play the part
Of a lonely lonely heart
Say goodbye to the world
You thought you lived in
To the world you thought you lived in
I try to live alone
But lonely is so lonely
So human as I am
I had to give up my defences
So I smile and try to mean it
To make myself let go
Cos it’s all in the hands
Of a bitter bitter man
Say goodbye to the world
You thought you lived in
Take a bow
Play the part
Of a lonely lonely heart
Say goodbye to the world
You thought you lived in
To the world you thought you lived in
Cos it’s all in the hands
Of a bitter bitter man
Say goodbye to world
You thought you lived in
Take a bow
Play the part
Of a lonely lonely heart
Say goodbye to the world
You thought you lived in
Say goodbye to the world
You thought you lived in
Say goodbye to the world
You thought you lived in
Say goodbye to the world
You thought you lived in
Say goodbye to the world
You thought you lived in
To the world you thought you lived in
In any other world
you could tell the difference