Ek’s getag – al menigte kere, but here goes!

Nou laat ek hierdie tag voltooi:

8 Goed waaroor ek passievol is:

1. My man 2. My kinders 3. My familie 4. Kinders oor die algemeen 5. Justice 6. Musiek 7. Kreatiewe talent 8. Frankryk

8 Goed wat ek wil doen voor ek die emmer skop:

1. My man Jamaica toe vat 2. By my kleinkinders se troues wees 3. ‘n Betekenisvolle verskil in ‘n ander
mens(e) se lewe maak (“over and above” die wat ek HOOP ek nou maak) 4. Gaan ski in Switserland 5. My eie bistro/deli besit 6. Ons eie droomhuis ontwerp en laat bou 7. My droom van aktrise speel verwesenlik 8. Saam met Gordon Ramsay te kook 🙂

8 Segoed eie aan my:

1. Flippet 2. Liewe moer 3. Ek’s finished 4. Ek gaan jou ‘n pakslae gee 5. Nee 6. Seuna/Engel 7. My skat (vir sussie) 8. My lief (vir my man)

8 Boeke wat ek onlangs gelees het:

1. The Zahir 2. The manual of the Warrior of light 3. The Alchemist 4. Eleven Minutes (almal deur Paulo Coelho) 5. Gordon Ramsay Biography 6. Losing my Virginity (Richard Branson) 7. The diary of a demented housewife 8. Kite Runner

8 Liedjies wat ek oor en oor na kan luister:

1. Gabriella’s song (Helen Sjoholm) 2. Bleeding love (Leona Lewis) 3. Apologise (Timbaland ft One Republic) 4. Cent Mille chan (Frida Boccara) 5. Chasing cars (Snow Patrol) 6. Die hele Amelie album 7. When we dance (Sting) 8. I grieve (Peter Gabriel)

8 Flieks wat ek al meer as 8 keer gesien het:

Tricky een, daar’s nie baie nie, maar hierdie tel onder my favourites:

1. Dirty Dancing (ok omtrent al 30 keer…) 2. Grease 3. What lies beneath (Ons was op ‘n Carribean cruise, een kanaal, een fliek, 7 dae…) 4. Shrek 1 5. Napoleon Dynamite 6. Amelie 7. Angels in the outfield 8. Fiela se Kind

En that, is that! He ‘n great naweek, ek gaan verseker lui wees hierdie naweek. My kinders en my man opsoen, wag vir ‘n “reply e-mail” waarna ek baie uitsien, sushi eet, pizza bestel, wyn drink, dankie se, en sommer net lekkerrrrr wees!!!

Ciao

Rene 🙂

Advertisements

1 Comment

Filed under 1

One response to “Ek’s getag – al menigte kere, but here goes!

  1. He He He

    Iets vertel my jou kiddies is bedrywig. Een van die 8 goed wat ek aanhoudend hoor is: Ek gaan jou pakgee. Ek het daardie sin meer gehoor nadat ek 18 was as daarvoor. Ek seker stouter nou as toe ek ‘n kind was. Die beste is dat mense wat my dreig nie ‘n snow balls hope in hell het om dit reg te kry nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s